Graad R Registrasie 2019

Amptelike registrasie van Graad R 2019 leerlinge by Laerskool D F Malherbe vind plaas op 20 Maart 2018.Daar is slegs 120 plekke vir leerders beskikbaar.Alle dokumente en registrasiefooie moet hierdie aansoek vergesel.Dokumente beskikbaar by D F Malberbe Laerskool.