Oueromsendbrief 35 van 2018
Geagte Ouers
LEIERS 2019
Baie geluk aan die volgende graad 6-leerders wat as leiers vir 2019 verkies is:
- BADENHORST ALEXANDER
- BOTES ROCHELLE
- BAIN JADEN
- BOTHA LIANÉ
- BARNARD HENDRIK
- BRISLEY MAEA
- BUKES MASSYN
- COETZER ADRI
- LE GRANGE EON
- DU PLOOY ANÉ
- MAGOME BAKKIES
- HEBLER CHELANDRÉ
- MAREE MARKUS
- KRIESE JENNA
- NORTIER WIAN
- LEHMAN CHAN-MARI
- POTGIETER ZANDER
- MENDONIDIS ZOË
- RAUTENBACH HENDRI
- PEEK CARIKE
- READ KEANU
- STEYN CORLIA
- ROSSOUW WYNAND
- TAYLOR TAZZMAN
- STEENEKAMP JAYDEN
- VAN DER MERWE VERONIQUÉ
- TAYLOR TYRON
- VAN ROOYEN ARANZA
- VERMEULEN RICO
- VAN WYK JADE
KRIEKET
Baie geluk aan Anton van Dam met sy puik prestasie in krieket. Hy is ingesluit in die Gauteng-Suid krieketspan, 0/13.
EKSAMENROOSTER-NOVEMBER 2018
Datum | GR 4 | GR 5 | GR 6 | GR 7 |
---|---|---|---|---|
12 Nov | EBW | |||
13 Nov | KK | |||
14 Nov | Afrikaans | Wiskunde | SW (Geografie) | TEG |
15 Nov | NW & TEG | Afrikaans | KK | NW |
16 Nov | Wiskunde | SW (Geografie) | Wiskunde | Afrikaans |
19 Nov | SW (Geografie) | KK | Engels | LO |
20 Nov | Engels | SW (Gesk.) | NW & TEG | SW (Geografie) |
21 Nov | KK | Engels | Afrikaans | Wiskunde |
22 Nov | SW (Gesk.) | NW & TEG | SW (Gesk.) | Engels |
23 Nov | LV | LV | LV | SW (Gesk.) |
29 November
Prysuitdeling Gr 1 – 3
4 Desember
Prysuitdeling Gr 4 – 7
12 Desember
Rapporte en skool sluit vir leerders
SKAAK
Gr 1-en 2-leerders oefen elke Woensdag. Bring eie skaakstel saam.
Tyd: 13:15 tot 14:30.
Plek: K52
Gr 3-en 4-leerders oefen elke Woensdag tot die 7de November 2018.
Tyd: 14:00-15:15
Plek: Mediasentrum
ATLETIEK
Baie geluk aan al die atlete wat gekies is vir die huissport vir 2019.
Belangrike oefentye volg:
- Middelafstande: 14:00-15:00. Maandae, Dinsdae en Donderdae.
- Gewigstoot: 17-00-18:00. Maandae en Woensdae.
- Verspring: 17:00-18:00. Maandae en Woensdae.
- Hoogspring: 17:00-18:00. Maandae en Woensdae.
- Hekkies: 17:00-18:00. Maandae en Woensdae.
- Naellope: 17:00-18:00. Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae.
Woon asseblief oefening getrou by. Baie dankie vir die ouers wat ons met die afrigting help. Onderwysers sal in 2019 voortgaan met atletiek-oefening.
C4C KUNS KOMPETISIE
Baie geluk aan ons leerders se puik prestasies.
Graad R:
- Charlotte du Toit – 1ste plek
- Hanné Fourie – Goud
- Reinhardt Bam – Silwer
- Bernard Fourie – Silwer
- Matthew Roets – Silwer
- Janco Schoeman – Brons
- René Rautenbach – Brons
- Christiaan Schutte – Brons
Graad 1-3:
- Reané Wagener – Goud en 1ste plek
Graad 4-7:
- MJ Roets – Goud
- Lisa Wille – Silwer
- Corlé Fereira – Brons
1ste prys – Bronwyn Rossouw – R500
2de prys – Neva Walters – R300
BOEKUITSTALLING
Daar sal op 30 en 31 Oktober 2018, vanaf 08:00 tot 14:30, ‘n boekuitstalling en –verkoping in die saal by die skool wees. Ondersteun asseblief ook hierdie inisiatief.
WALTONS – BACK2SCHOOL
Ons herinner die ouers wat skryfbehoeftes bestel het, dat die Waltonsagent op 5 November 2018, in die voorportaal sal wees vanaf 8:00 – 10:00. U moet gedurende hierdie tyd die pakkies by haar kom afhaal.
RO-KLASSE
Klasse het reeds Maandag, 22 Oktober 2018, begin. Leerders moet kleurpenne en papier saambring vir opsommings. Klasse sal die 7de November 2018 vir die jaar afsluit.
VAKANTE POS
Graad R-assistentepos beskikbaar te Laerskool DF Malherbe. Aanvangsdatum: 1 Januarie 2019. E-pos of faks u aansoeke voor of op 26 Oktober 2018. E-pos: kantoor@ldfm.co.za Faks: 0169324777
Coenie’s Krieketakademie – 083 275 1939
“Die eerste geskenk van geluk is die dankbaarheid van die hart.” -Jörg Zink-
25 Oktober 2018