Oueromsendbrief 37 van 2019

Geagte Ouers LO-KURRIKULUM Ons ouers moet asseblief op die webtuiste ‘www.education.gov.za’ gaan lees indien daar enige navrae oor die LO-kurrikulum...

Oueromsendbrief 36 van 2019

Geagte Ouers KRIEKET Baie geluk aan Janco Jacobs wat vir die 0/11- Suid-Gauteng krieket gekies is. FINANSIëLE VERGADERING Die jaarlikse...

Oueromsendbrief 35 van 2019

Geagte Ouers LEIERS 2020 Baie geluk aan die volgende graad 6-leerders wat as leiers vir 2020 verkies is: Seuns: Dogters:...

Oueromsendbrief 34 van 2019

Geagte Ouers ATLETIEKUITDUNNE Atletiekuitdunne sal op 14 en 15 Oktober 2019 vanaf 14:00-15:00 en 15:00-16:00 plaasvind. Ons moedig die leerders...

Oueromsendbrief 33 van 2019

Geagte Ouers Welkom terug aan al ons ouers en leerders, asook aan Mev.M.Strydom wat terug is van bevallingsverlof! Baie sterkte...