Gemeenskap

GEMEENSKAPSPROJEK Daar heers ‘n dringende nood vir enige tweedehandse klerasie by die Lochvaal Emfuleni Welsyn. Indien u enige tweedehandse klere en skoene het wat u nie meer gebruik nie, stuur dit asseblief skool toe sodat ons van die skool se kant af hierdie nood kan verlig. Baie dankie vir u bydrae met hierdie projek.