Skoollied

Ons is die skool in die stad van staal
Hier by die Vaalrivier
Ons werk en ons streef vir ‘n groot ideaal
Skoon soos die môre lumier

Ons stry vir ons skool
En ons bly steeds getrou
Om te hou wat ons het
En om verder te bou

Aan D. F. Malherbe bly ons getrou
Aan D. F. Malherbe getrou.